͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ ͏‌ 
Is this email not displaying correctly? View it in your browser.
BOERhier
BOERhier Veilings tydskrif uitgawe 19

KOLOSSENSE 3:23-24



Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here as beloning sal kry wat Hy belowe het. Christus is die Here in wie se diens julle staan.



BOERhier glo boere is gekies deur God self en deur sy genade en liefde vir ons het Hy vir ons 'n nuwe kans gegee om weer 'n verhouding met God te he. Hy het die eweige lewe aan ons geskenk. Ons moet net glo dat Jesus ons verlosser is en vergifnis vra vir ons sondes. Ons sal nooit perfekte mense wees nie en dit is hoekom God vir Jesus gestuur het.

BOERhier is hier om God te eer en dankie te se vir Sy genade en liefde.

BOERhier is propvol boerdery idees en behulpsame inligting om elke boer te bevorder.

DOWNLOAD

Beskikbaar in hierdie uitgawe van BOERhier Veilings:



5  Mating – Reach reproductive success
10 Graanseisoen se vele uitdagings doelgerig getakel
14 Summer Sale – 8 September
15 Blood Splashing in Bovine Meat Cuts
17 Karoo Kalahari Meatmaster Veiling – 18 September
18 Dieresiektes hou risiko vir globale vleismark in
20 Omvattende Lewerslak Beheer vir Beeste
21 Hoe gemaak met die boerdery en jou beursie?
25 China gee groen lig vir wol van SA
27 Bosveld Boerbokklub – 10 September
28 Injection Sites in Slaughter Stock
31 Tendense in die skaapvleism/beesvleismark
33 Bek-en-klouseer: Almal hou asem op
37 Hoogste hof moet nou sê oor waterregte
39 Wool Market Report
41 Uitvoere moet deel van groter prentjie wees
43 Poste Beskikbaar
44 Besamentlike Veiling – 22 September
44 Vleissentraal Bloemfontein Veilings – September
45 Vleissentraal Frankfort Veilings – September
46 Vleissentraal Kimberley Veilings – September
47 Vleissentraal Port Elizabeth Veilings – September
49 Auction results
51 Wat sê die Markte
52 Resep: Wildswors

LAAI NOU AFTEKEN IN
Rugged SA
SSK
AGRICO
Boerhier Promosie
BOERhier
BOERhier

Dankie Jesus dat U die uitgawe van BOERhier Veilings tydskrif sal seën en al die lesers en kliënte sal seën met liefde, hoop en verkope. Ons gee loof en prys aan U alleen!




Amen









BOERhier  |  FARMhere
www.boerhier.co.za  |  www.farmhere.co.za
[email protected]  |  [email protected]

  Whatsapp: 071 704 6282|  Cell :073 895 6392             

Facebook
Facebook

Jy het hierdie epos ontvang omdat [email protected] geregistreerd is die BOERhier e-Tydskrifte en inligting rakende boerdery alleenlik van enige 3de party verwant aan BOERhier en FARMhere te onvtang. As jy nie meer die tydskrif wil ontvang nie, druk Unsubscribe asb. BOERhier en al sy mense bid dat God julle sal seën in alle areas van julle lewe. God is die antwoord vir elke vraag en elke situasie. Amen

Whatsapp
If you want to unsubscribe, click here.